knikkievallei kleuterskool, krugersdorp

Waar jou kind met vertroue kan vlieg

Waar elke kind se unieke potensiaal gekoester word in ‘n liefdevolle omgewing.

Ons waardestelsel

By Knikkievallei leef ons elke dag die kernwaardes met passie en oorgawe in alles wat ons doen uit.

Toekomsgerig, innoverend en relevant

Ons tree met respek op

Behoud van kultuur (Afrikaans en Christelik)

Ons gee om

Welkom by Knikkievallei Kleuterskool, ‘n warm en stimulerende omgewing waar jou kind se liefde vir leer en speel gevier word. Ons fokus op moedertaalonderrig in Afrikaans, wat jou kind die selfvertroue en vaardighede gee om te floreer in die skool en die lewe.

Wat ons jou kind bied

Lorem ipsum dolor sit amet
Lorem ipsum dolor sit amet
Lorem ipsum dolor sit amet
Lorem ipsum dolor sit amet
Leierskapsontwikkelings-programme
Lorem ipsum dolor sit amet
Lorem ipsum dolor sit amet
Lorem ipsum dolor sit amet
Lorem ipsum dolor sit amet
Lorem ipsum dolor sit amet
Lorem ipsum dolor sit amet

Wat ons jou kind bied

Uitstekende akademiese standaard
Toekomsgerigte onderrig
Talentontwikkeling deur sport, kultuur en sosiale deelname
Leierskapsontwikkelingsprogramme
Leierskapsontwikkelings-programme
Kwaliteit fasiliteite
Onderwysers met ‘n roeping om na kinders om te sien, te leer en te ontwikkel
Die kweek van ‘n liefde vir leer by leerders
‘n Unieke leerervaring waar leerders teen hulle eie pas ontwikkel en groei
Die kweek van selfvertroue sodat leerders in alle lewensituasies kan floreer
‘n Veilige omgewing om onbeskaamd kind te wees

Ons Fooie

Babaklas
4 – 12 maande
R3 600
/ pm
+ R1 000 Registrasiefooi

Ingesluit by fooi

– Ontbytpap

– Tee/Water

– Middagete

– (Ouers stuur melk en ander bababenodighede)

skryf in
Peuterklas
12 tot 24 maande
R3 450
/ pm
+ R1 000 Registrasiefooi
Ingesluit by fooi

– Ontbytpap

– Koeldrank

– Middagete

– Broodjie/peuselhappie

skryf in
Kleuterklas
25+ maande
R3 450
/ pm
+ R1 000 Registrasiefooi

Ingesluit by fooi

– Ontbytpap

– Koeldrank

– Middagete

– Broodjie/peuselhappie

skryf in

Vennote en Akkreditasies

Ontmoet Kenmare Marlothii


Die Kenmare Marlothii NPC is ‘n geregistreerde, nie-winsegewende maatskappy en funksioneer onafhanklik en apart van Laerskool Kenmare. Knikkievallei kleuterskool is in die lewe geroep deur ‘n aandeelhoudingsooreenkoms met Die MOS Skole Groep om Laerskool Kenmare by te staan.  Kenmare Marlothii NPC dien as voertuig vir Laerskool Kenmare om addisionele fondse te genereer ten einde te verseker dat die skool behoue bly. Die fondse wat deur die  Marlothii NPC gegeneer word, word op verskeie maniere in oorleg met die skool se bestuur in die skool teruggeploeg.
 
Die  Marlothii NPC bestuur tans verskeie entiteite en besighede by die skool, onder andere die klerewinkel en die kafeteria. In 2023 is ‘n naskoolsentrum, die Marlothii Akademie, oorkant die skoolgrond op die been gebring. In 2024 het die Marlothii Sportakademie die lig gesien.
 
Die Marlothii NPC is kinderlik-opgewonde oor die geleentheid wat saam met Die MOS Inisiatief aangegryp kon word vir die vestiging van Knikkievallei Kleuterskool en wat dit vir Laerskool Kenmare kan beteken.
Kontak Vorm (#3)

Gereelde Vrae

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris.

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris!

Het jy nog enige vrae?

Stuur vir ons ‘n boodskap en ons antwoord so gou moontlik.
Kontak ons